Gaan na inhoud

Alliance for Transformation for All

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Alliance for Transformation for All (ATA) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in 2018 gestig is om te beding vir die belange van die taxibedryf.[1]

Die party is besig om hul te beywer vir subsidies aan die minibus taxi bedryf, en vir taxibestuurders om hul bedryf self te reguleer.[2] Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxi Raad (Santaco) het hulself van die party gedistansieer.[3]

Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.

Verkiesingsresultate

[wysig | wysig bron]

Nasionale verkiesings

[wysig | wysig bron]
Verkiesing Stemme % Setels
2019[4] 14 266 0,08 0

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ Davis, Rebecca. "2019 ELECTIONS: The crib-sheet to the political parties contesting the 2019 polls, Part One". Daily Maverick (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 18 April 2019.
  2. ↑ Felix, Jason. "Alliance for Transformation for All to subsidise taxis if elected". ewn.co.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2019. Besoek op 18 April 2019.
  3. ↑ "#Elections2019: Taxi council distances itself from political party". www.iol.co.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2020. Besoek op 18 April 2019.
  4. ↑ "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 11 Mei 2019. Verwysingfout: Ongeldig <ref>-etiket; ongeldige name, byvoorbeeld te veel
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.