Gaan na inhoud

Balenciaga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Balenciaga
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1966
Hoofkantoor San Sebastián, Spanje
SleutelpersoneGianfranco Gianangeli
Gebied bedienWêreldwyd
ProdukteLeergoedere, saalware, juwele, horlosies, klere en bykomstighede, sy en tekstiel, huis, parfuum, skoonheidsmiddels
Webwerfbalenciaga.com

Balenciaga is 'n luukse modehuis wat in 1917 deur die Spaanse ontwerper Cristóbal Balenciaga in San Sebastián, Spanje, gestig is en later na Parys verhuis het. Balenciaga het 'n reputasie as 'n couturier met kompromielose standaarde gehad, en Christian Dior het hom "die meester van ons almal" genoem.[1]

Balenciaga se borrelrompe en sy eienaardige, vroulike, maar "modernistiese" silhoeëtte het die huis se handelsmerk geword.[2]

Balenciaga het sy deure in 1972 gesluit en in 1986 onder nuwe eienaarskap heropen. Die huis is nou in besit van die luukse groep Kering.[3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]