Gaan na inhoud

Kazuyoshi Miura

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kazuyoshi Miura
三浦 知良

Miura in 2012
Persoonlike inligting
GeboortenaamKazuyoshi Miura
Geboortedatum26 Februarie 1967 (1967-02-26) (59 jaar oud)
GeboorteplekShizuoka, Shizuoka, Japan
Lengte1,77 m
SpeelposisieAanvaller
Klubinligting
Huidige klubYokohama FC
Nommer11
Jeugloopbaan
1973–1979Jonai FC
1979–1982Jonai Jr. HS
1982Shizuoka Gakuen School
1982–1986Juventus
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1986Santos2(0)
1986Palmeiras25(2)
1986Matsubara5(1)
1987CRB4(0)
1987–1988XV de Jaú25(2)
1988–1989Coritiba21(2)
1990Santos11(3)
1990–1998Verdy Kawasaki192(100)
1993–1994Genoa (leen)21(1)
1999Croatia Zagreb12(0)
1999–2000Kyoto Purple Sanga41(21)
2001–2005Vissel Kobe103(24)
2005–Yokohama FC261(27)
2005Sydney FC (leen)4(2)
2022Suzuka Point Getters (leen)18(2)
2023–2024Oliveirense (leen)9(0)
2024–2025Atletico Suzuka (leen)18(0)
2026–Fukushima United (leen)0(0)
Nasionale span
1990–2000Japan89(55)
2012Japan Futsal6(1)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 27 Januarie 2018.
† Kere uitgedraf (Doele).

Kazuyoshi Miura (gebore 26 Februarie 1967) is 'n Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japannese nasionale sokkerspan uitgedraf. Vanaf 2025, op die ouderdom van 57, is hy die oudste professionele sokkerspeler ooit.[1]

Internasionale loopbaan

[wysig | wysig bron]
JaarWedstrydeDoelpunte
199030
199120
1992112
19931616
199485
1995126
1996126
19971918
199810
199900
200052
Totaal8955

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Rashid, Abdi (25 Junie 2024). "World's OLDEST footballer, 57, signs for the 17th club of his career - as he joins fourth-tier Japanese side, 38 YEARS after his professional debut". Daily Mail. Besoek op 21 Januarie 2025.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]