Lionel Mtshali
Voorkoms
| Lionel Mtshali | |
Minister van Kuns en Kultuur | |
| Ampstermyn 1997-1999 | |
| President | Thabo Mbeki |
|---|---|
Premier van KwaZulu-Natal | |
| Ampstermyn 10 Februarie 1999-23 April 2004 | |
Persoonlike besonderhede | |
| Gebore | Lionel Percival Hercules Mbeki Mtshali ~1935 |
| Sterf | 13 Desember 2015 Durban |
| Politieke party | Inkatha-Vryheidsparty |
Lionel Mtshali (~1935 – 13 Desember 2015, Durban) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister.[1][2] Mtshali het as premier van KwaZulu-Natal gedien en was ook die minister van Kuns en Kultuur in oud-president Thabo Mbeki se kabinet.
Bronne
[wysig | wysig bron]- ↑ "Lionel Mtshali | Who's Who SA". whoswho.co.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 10 Mei 2020.
- ↑ "Former Premier Lionel Mtshali dies". iol.co.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2016. Besoek op 10 Mei 2020.
- Lionel Mtshali by People's Assembly