Gaan na inhoud

Nevill Ground

Nevill Ground
Ligging Royal Tunbridge Wells, Kent, Engeland, Verenigde Koninkryk
Koördinate 51°7′19.2″N 0°16′4.8″O / 51.122000°N 0.268000°O / 51.122000; 0.268000
Eienaar Tunbridge Wells Borough Council
Kapasiteit 6 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 1898
Huurders
Tunbridge Wells CC (1898–hede)
Kent County Cricket Club (1901–hede)

Nevill Ground (Afrikaans: Nevill-gronde) is 'n krieketveld in Royal Tunbridge Wells, Kent, Engeland. Dit was die gasheer vir twee internasionale eendagwedstryde tydens die Krieketwêreldbeker 1983 en die Vrouekrieketwêreldbeker 1993. Nevill Ground is bekend vir die Rhododendronstruike wat rondom die veld groei.[1]

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Wedstryde

[wysig | wysig bron]

Krieketwêreldbeker 1983

[wysig | wysig bron]
Groepfase
18 Junie 1983

Telkaart
Vlag van Indië Indië
266/8 (60 boulbeurte)
t
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
235 (57 boulbeurte)
Kapil Dev 175* (138)
Peter Rawson 3/47 (12 boulbeurte)
Kevin Curran 73 (93)
Madan Lal 3/42 (11 boulbeurte)
Indië wen met 31 lopies
Nevill Ground, Royal Tunbridge Wells
Skeidsregters: Barrie Meyer en Mervyn Kitchen (Eng)
Speler van die wedstryd: Kapil Dev (Ind)
  • Indië het die loot gewen en verkies om te kolf.

Vrouekrieketwêreldbeker 1993

[wysig | wysig bron]
Groepfase
24 Julie 1993

Telkaart
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
131/8 (60 boulbeurte)
t
Vlag van Australië Australië
133/2 (29.5 boulbeurte)
Ann Browne 65* (–)
Bronwyn Calver 4/4 (12 boulbeurte)
Belinda Clark 53 (–)
Carol-Ann James 1/25 (6 boulbeurte)
Australië wen met agt paaltjies
Nevill Ground, Royal Tunbridge Wells
Skeidsregters: Ann Garton en John West (Eng)
  • Wes-Indië het die loot gewen en gekies om eerste te kolf.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ (en) "Nevill Ground". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 20 Februarie 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]