Nigel Mansell
Voorkoms
| Nigel Mansell | |
|---|---|
Mansell by die 2007 Britse Grand Prix. | |
| Geboortedatum | 8 Augustus 1953 |
| Geboorteplek | Upton-upon-Severn, Engeland |
| Volle naam | Nigel Ernest James Mansell |
| Nasionaliteit | |
| Aktiewe jare | 1980–1992, 1994–1995 |
| Ou span(ne) | Lotus, Williams, Ferrari, McLaren |
| Inskrywings | 191 (187 wegspringkere) |
| Kampioenskappe | 1 (1992) |
| Oorwinnings | 31 |
| Podiums | 59 |
| Loopbaanpunte | 480 |
| Voorste wegspronge | 32 |
| Vinnigste rondtes | 30 |
| Eerste F1-wedren | 1980 Oostenrykse Grand Prix |
| Eerste wen | 1985 Europese Grand Prix |
| Laaste wen | 1994 Australiese Grand Prix |
| Laaste inskrywing | 1995 Spaanse Grand Prix |

Nigel Mansell (gebore op 8 Augustus 1953) is 'n voormalige Britse Formule Eenrenjaer en die 1992-wêreldbestuurderskampioen.
Volledige Formule 1-uitslae
[wysig | wysig bron]† Renjaer het uitgeval maar is wel geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die renafstand voltooi het.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Rene Arnoux Results". Motorsport Stats. Besoek op 26 Augustus 2023.
- ↑ Small, Steve (2000). "Rene Arnoux". Grand Prix Who's Who (Third uitg.). Reading, Berkshire: Travel Publishing. pp. 38–41. ISBN 978-1-902007-46-5. Besoek op 7 Augustus 2023 – via Internet Archive.