Gaan na inhoud

Romulea jugicola

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Romulea jugicola
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Monocotyledon
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Romulea
Spesie:
R. jugicola
Binomiale naam
Romulea jugicola
M.P.de Vos, (1972)

Romulea jugicola is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die familie Iridaceae behoort en is deel van die renosterveld en fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van die Potberg tot die Kammanassieberge en Outenikwaberge. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing, sedert 1996 is groot gedeeltes van die renosterveld in die Klein Karoo omgeploeg.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]