Gaan na inhoud

Aruba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Land Aruba
Land Aruba (Nederlands)
Pais Aruba (Papiaments)
Vlag van Aruba Wapen van Aruba
Vlag Wapen
Volkslied: Aruba Dushi Tera
(Papiaments vir: "Aruba, lieflike land")

Koninklike volkslied: Wilhelmus
Ligging van Aruba
Hoofstad Oranjestad

12°31′N 70°2′W / 12.517°N 70.033°W / 12.517; -70.033

Grootste stad Oranjestad
Amptelike tale Nederlands en Papiaments[1]
Regering


• Monarg
• Goewerneur
• Eerste minister
Unitêre parlementêre
verteenwoordigende demokrasie
onder 'n grondwetlike monargie
Willem-Alexander
Alfonso Boekhoudt
Evelyn Wever-Croes
Onafhanklikheid
Outonomiteit
• Datum

binne die Koninkryk van die Nederlande
1 Januarie 1986
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
180[2] km2  
69 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2022-skatting
 - 2020-sensus
 - Digtheid
 
106 739[3] (180ste)
108 166[4]
560,4 / km2 (22ste)
1 451,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2023-skatting

$5,449 miljard[5]
$49 627[5]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2023-skatting

$3,633 miljard[5]
$33 094[5]

Geldeenheid Floryn (AWG)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD .aw
Skakelkode +297

Aruba (Nederlands: [aːˈrubaː] of [aːˈrybaː], ; Papiaments: [aˈruba]), amptelik die Land Aruba (Nederlands: Land Aruba; Papiaments: Pais Aruba), is 'n eilandstaat in die Karibiese See en behoort tot die ABC-eilande net noord van Venezuela. Tot in 1986 het Aruba deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 1 Januarie 1986 'n outonome land binne die Koninkryk van die Nederlande.[6] Sedert die ontbinding van die Nederlandse Antille in 2010 is dit grondwetlik gelykwaardig aan Curaçao, Nederland en Sint Maarten.[7]

Nasa-Satellietbeeld van Aruba
Kaart van Aruba

Die amptelike tale is Nederlands en Papiaments (die volkstaal); ander tale wat gepraat word is Spaans en Engels. Die hoofstad en grootste stad is Oranjestad. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 180 km² en het in 2022 'n bevolking van 106 739 gehad.

Etimologie

[wysig | wysig bron]

Daar bestaan verskeie teorieë oor die oorsprong van die naam "Aruba":[8][9]

  • Van die Spaanse Oro hubo wat beteken "daar was goud"[8]
  • Van die Eiland-Karibiese woord Oruba wat beteken "goed geplaas"[8]
  • Van die Eiland-Karibiese woorde Ora ("dop") en Oubao ("eiland")[10]

Galery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ (en) Migge, Bettina; Léglise, Isabelle; Bartens, Angela (2010). Creoles in Education: An Appraisal of Current Programs and Projects. Amsterdam: John Benjamins Publishing Company. p. 268. ISBN 978-90-272-5258-6.
  2. ↑ (nl) "Waaruit bestaat het Koninkrijk der Nederlanden? – Rijksoverheid.nl". Ministerie van Algemene. 19 Mei 2015. Besoek op 19 Mei 2015.
  3. ↑ (en) "Quarterly Demographic Bulletin 2022 (QDB0922)". Sentrale Kantoor vir Statistiek Aruba. September 2022. Besoek op 10 Augustus 2023.
  4. ↑ (en) "Aruba". City Population. 1 Oktober 2020. Besoek op 10 Augustus 2023.
  5. 1 2 3 4 (en) "Aruba". Internasionale Monetêre Fonds. April 2023. Besoek op 10 Augustus 2023.
  6. ↑ (en) "Status change means Dutch Antilles no longer exists". BBC. 10 Oktober 2010. Besoek op 10 Augustus 2023.
  7. ↑ (en) "Aruba". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Augustus 2023.
  8. 1 2 3 (en) "Aruba". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2021. Besoek op 10 Augustus 2023.
  9. ↑ (en) "Historia di Aruba". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2013. Besoek op 28 Julie 2019.
  10. ↑ (en) Brushaber, Susan; Greenberg, Arnold (2001). Aruba, Bonaire & Curacao Alive!. Hunter Publishing, Inc. p. 38. ISBN 978-1-58843-259-9.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
Algemeen

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Vlag van die Koninkryk der Nederlande Koninkryk van die Nederlande Wapen van die Koninkryk der Nederlande
Lande:Aruba · Curaçao · Nederland · Sint Maarten
Provinsies in Nederland:Drenthe · Flevoland · Friesland · Gelderland · Groningen · Limburg · Noord-Brabant · Noord-Holland · Overijssel · Utrecht · Zeeland · Zuid-Holland
Besondere munisipaliteite in Nederland:Bonaire · Saba · Sint Eustatius