Suid-Tarawa
Voorkoms
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Divisie | Tarawa |
| Koördinate | 01°19′32″N 172°59′00″O / 1.32556°N 172.98333°O |
| Stigting | |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 15,76 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 3 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2010) | 50 182 |
| - Bevolkingsdigtheid | 3 184/vk km |
| Tydsone | UTC +12, +13, +14 |
| - Somertyd | UTC +12, +13, +14 |
| Burgemeester | |
| Amptelike webwerf | |
Suid-Tarawa (Engels: South Tarawa) is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Kiribati. Die stad het 'n bevolking van 50 182 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 15,76 km². Dit is in die suide van die atol Tarawa geleë. Omtrent die helfte van Kiribati se bevolking woon in Suid-Tarawa.


