Gaan na inhoud

Joe Modise

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Joe Modise
Joe Modise

Minister van Verdediging
Ampstermyn
11 Mei 1994-17 Junie 1996
President Nelson Mandela
Voorafgegaan deur Kobie Coetsee
Opgevolg deur Mosiuoa Lekota

Persoonlike besonderhede
Gebore 23 Mei 1929
Doornfontein
Sterf 26 November 2001(2001-11-26) (op 72)
Centurion
Politieke party ANC
Eggenoot/-note Thandi Modise

Johannes "Joe" Modise (1929–2001) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy was een van die stigterslede van Umkhonto we Sizwe, die ANC se militêre vleuel. Van 1994 tot 1999 het hy as Suid-Afrika se eerste swart Minister van Verdediging gedien.

Voorafgegaan deur
Kobie Coetsee
Minister van Verdediging
1994–1996
Opgevolg deur
Mosiuoa Lekota